Hoe om insette via Oté te koop

Waarom Oté: Ons het seker gemaak dat die proses vir die die verkryging van insette deursigtig, eenvoudig, veilig en veral kostedoeltreffend is. Volg hierdie stappe om u insette te koop.

Hoe koop ek kunsmis via Oté? Oté stel jou in staat om “straight” kunsmis direk van die die invoerder via ons veilige platform te koop. Wat meer is, is dat die proses basies risikovry is.

pdf | Hoe koop ek kunsmis via Oté?

DOWNLOAD

pdf | How do I buy fertiliser via Oté?

DOWNLOAD
  1. Maak Kontak: Kontak Oté via die webtuiste www.otegroup.co.za of Business WhatsApp +27 66 388 4183
  2. Bly ingelig: Ontvang weeklikse pryslys, inligting oor huidige mark en internationale Prys Tendense.
  3. Versoek ‘n Kwotasie: Registreer as ‘n “Nuwe Kliënt” op die webtuiste. Oté sal die registrasie binne 24 uur verifieer. Teken aan met inligting ontvang via epos. Versoek ‘n kwotasie via aanlyn winkel. Versoek ‘n kwotasie via aanlyn winkel.
  4. Betalings Opsies: G-Pay, Onafhanklike Derde Party Pay, Onafhanklike Derde Party Betaling sisteem wat jou geld veilig hou tot produk ontvang is; of EFT.
  5. Registreer op G-Pay (Indien van toepassing): Registrasie vereis FICA verifikasie en nakoming van die Suid Afrikaanse Banke Wet.
  6. Betaal Bestelling: Betaal jou kwotasie om bestelling te bevestig en om produk te verseker.
  7. Monitor Bestelling: Oté se span sal jou op hoogte hou van die status van jou bestelling.

Video

WhatsApp | Ontmoet Boer Jan.mp4

DOWNLOAD

Desktop | Ontmoet Boer Jan.mp4

DOWNLOAD